Macassar Primary School
Pep Mini Netball
Ons skool is super opgewonde om aan die jaar se Pep Mini Netball Festival deel te neem. Leerders oefen al vir die afgelope 4 weke! Leerders is ook besig om die Pep-dansie te oefen en hulle het dit amper heeltemal onder die knie.
Die Festival vind op 15 Maart 2025 plaas by Zwaanswyk Primêre Skool.
%