JUNIOR PROM

Ouers, ons jaarlikse prom vir Graad 7 is 29 November 2024.

Die Tema is:

“Glitz and Glamour, red carpet event”.

Elke kind moet by einde Oktober hul R300 betaal het.

Hulle sal dan ‘n uitnodigingskaartjie ontvang.