Welkom by ons webtuiste. Alle nuwe kennisgewings sal gereeld hier aangekondig word.
Wees vry om maar gereeld hier in te loer en sodoende op hoogte te bly van verwikkelinge waarvan ons u wil bewus maak!

Die skool se weeklikse nuusbrief met al sy baie belangrike inligting en ook die grappies sal hier te vinde wees.

Nuusbrief

soos op:

04 September 2024

VOORWOORD

Ouers, ons by Macassar Primêr is so opgewonde om hierdie nuusbrief aan u te skryf.


Ons hou Saterdag 7 September 2024 ons jaarlikse basaar.


Ons sien uit om almal van julle daar te sien....

SKOOL TYE

Ouers, neem asseblief kennis Vrydag se skooltye.
Vrydag, 6 September 2024 sal die skool om 12:00 vir alle leerders sluit.
Die opvoeders moet hul gereed kry vir Saterdag.

GRAAD R INSKRYWINGS

Dankie aan al die ouers wat hul kinders by Macassar Primêr ingeskryf het.

 

Ons het nog sowat 13 plekke oop in Graad R vir 2025.

 

VERKOPE

Baie dankie aan almal wat ons graad 3'e so mooi ondersteun het.

BASAAR!

Ouers, ons jaarlikse basaar is om die draai, nog net 3 dae is oor.


(07 September 2024).


(Sien asseblief die PLAKKAAT HIERONDER)

WEBWERF

Ouers besoek gerus ons webwerf by www.macassarps.org.za.

Hier word gereeld nuwe inligting en information gepos vir u gerief.

BANKBESONDERHEDE

NAAM VAN BANK: STANDARD BANK

TAK: SOMERSET MALL

REKENINGNOMMER: 072 317 264

TAKKODE: 033012

TIPE REKENING: LOPENDE REKENING

VERWYSING: LEERDERS SE NAAM EN KLAS BV:

KELLY MAART 1LJ

PROVERBS 3:5

TRUST IN THE LORD WITH ALL YOUR HEART, AND LEAN NOT ON YOUR OWN UNDERSTANDING.

SKOOLHOOF DM WILLIAMS